Skooldrag

CVO Magalies: Skooldrag

Meisiesskooldrag

Somer

Laerskool:

Vlootblou gholfhemp of jade rompie

Hoërskool:

Wit kortmou bloes of blou rompie
Jade rompie of broekrompie
Kort wit skoolkouse
Swart skoolskoene

Winter

Laerskool:
Vlootblou gholfhemp

Hoërskool:
Wit kortmou bloes of
Wit of jade of vlootblou rolnektrui met skoolsweetpak en/of vlootblou trui
Jade rompie of broekrompie
Kort wit skoolkouse fo swart broekiekouse
Swart skoolskoene

Hare:
Vasgemaak as dit aan die kraag raak.
Skoon en netjies
Jade of vlootblou of wit linte of rekkies

Juwele:
Slegs klein oorversierings: oorknopies en oorringetjies (“studs” en “sleepers”)
Seëlring en horlosie

Grimering:
Geen grimering
Netjiese kortgeknipte naels
Kleurlose naellak

Seunsskooldrag

Somer

Laerskool:
Vlootblou gholfhemde en grys kortbroeke

Hoërskool:
Wit kortmou hemde en grys kortbroeke
Grys kniekouse
Swart skoolskoene

Winter

Laerskool:
Grys kortmou hemde en kortbroeke

Hoërskool:
Wit kortmou/langmou hemde en grys kort of langbroeke
Skoolsweetpak
Vlootbloutrui
Swart skoolskoene

Hare:
Netjies, skoon en kortgeknip