Tuis

Welkom

CVO Magalies

(voorheen CVO Pretoria Noord)

Christelike Opvoeding

Siek en sat vir vreemde dinge wat onderwysers in jou kinders se koppe probeer druk?
Moeg dat jou kind verwaarloos word en die skoolopleiding nie meer is wat dit behoort te wees nie? Hoekom nog verder sukkel? Bring jou kinders na CVO Magalies, waar Christelike waardes die kern van hul opvoeding en opleiding is.

Besoek enige van die skakels by die WERFKAART vir meer inligting oor hierdie pragtige skool.

Jou kinders se sorg is van primêre belang en by CVO Magalies sal hulle dit en nog baie meer vind.