Meisies skooldrag

Somer

Laerskool: 

Vlootblou gholfhemp / jaderompie

Hoërskool: 

Wit kortmou bloes / blou rompie 
Jaderompie/broekrompie 
Kort wit skoolkouse 
Swart skoolskoene

Winter

Laerskool: 

Vlootblou gholfhemp

Hoërskool: 

Wit kortmou bloes of
Wit/jade/vlootblou rolnektrui met skoolsweetpak en/of vlootbloutrui 
Jade rompie/broekrompie 
Kort wit skoolkouse/swart broekiekouse 
Swart skoolskoene

Hare: 

Vasgemaak as dit aan die kraag raak. 
Skoon en netjies
Jade/vlootblou/wit linte of rekkies

Juwele:

Slegs "studs" en "sleepers" in die ore
Seëlring en horlosie

Grimering:

Geen grimering
Netjiese kortgeknipte naels
Kleurlose naellak

Seuns skooldrag

Somer

Laerskool: 

Vlootblou gholfhemde en grys kortbroeke

Hoërskool: 

Wit kortmou hemde en grys kortbroeke 
Grys kniekouse 
Swart skoolskoene

Winter

Laerskool: 

Grys kortmou hemde en kortbroeke

Hoërskool: 

Wit kortmou/langmou hemde en grys kort/langbroeke
Skoolsweetpak
Vlootbloutrui
Swart skoolskoene

Hare: 

Netjies, skoon en kortgeknip